Monday, April 5, 2021

Middernag Vraag

Somige dae praat ek kak

Dan gaan sit ek dit nog op facebook
Dit gaan gewoonlik oor twee dinge

Een is
Dat ek nie iemand het wat my lief het nie,

en die ander
is dat ek dalk dit gevind het….
Iemand wat my kan lief he
…en toe is dit nie so nie

Dan gaan vra ek die spieel
vir ‘n antwoordt
met ‘n sker in my hand
en kap aan my hare

No comments:

Post a Comment