Wednesday, December 14, 2016

Kyk Op

Daars kak in die water
ons swem teen die stroom
kom uit kom boontoe
skep asem en droom
glo in die liefde
soek vir die goed
kyk op en kyk boontoe
skep 'n bietjie moed
kom ons sing
kom ons dans
vir die wylige kans
dat dit waar is
ons kry nog 'n kans
wees mooi met mekaar
voordat iemand jou vra
die dag wat jy val
sal 'n ander jou dra

MgMusings

No comments:

Post a Comment