Bosluis byt jou braaf
daar suig hy aan jou vel
Stadig steel hy lewensbloed
skuil hy weg soos skelms moet
snoesig in daai donker plek
Maak oop jou oe duiwelsdrek
en kyk vir my, jy's na aan vrek
kom uit daai warm donker plek
ek het jou lyf en ek gaan trek
maar voordat jy jou einde sien
laat ek net vir jou "voertsek" bedien
MgM 2013
No comments:
Post a Comment